Testimonials
Goeie more Jacques. Baie dankie vir die advertensie! Dit is kort, kragtig en lyk goed!
~
Ockie
Sandriver Crop Protection
Briljant. Dit is regtig puik, so kleurvol en baie goed ontwerp. Maklik om te lees en die advertensies is baie mooi en duidelik.
~
Altenroxel,
Nicky
NGA
Dankie, Die uitgawe lyk amazing, goeie werk met die hele Marketer.
~
Fourie,
Madeleine
JJ & Co.
Love it. Thumbs up, Good job.
~
Kirstein,
John
Safari Pub & Grill
“Jacques, baie dankie vir die uitstekende advertensies en blootstelling in die Agricultural Marketer uitgawe. Goeie werk!
~
Malan,
Tinus
Laeveld Trekkers Tzaneen (New Holland)
Baie nice, Jacques Dankie.
~
Prinsloo,
Paul
Gravelotte Charcoal
Dankie Jacques en veels geluk! Die inhoud is uitstekend, en weereens dankie vir Wolkberg Akademie se blootstelling.
~
Rabie,
Johan
Benchmark
Puik produk! Eer om by julle betrokke te wees, dankie!
~
Steyn,
Magnus
Merensky
Hi Jacques, hope you are well! We will place a half page in the next edition, thanks for the previous edition, it will be great to have the Agri Marketer at the next Macadamia study session.
~
Truter,
Keegan
Albasini Nursery